image

image





Meer oor ons...


Gebore uit Volksnood, Volhoubaar deur Nasiebemagtiging

Free State Care in Action is 'n nie winsgewende organisasie met takke in alle streke van die Vrystaat en lewer welsynsdienste aan alle mense in nood.

Ons het 'n permanente personeelkorps van 580 wat bygestaan dord deur 1021 vrywilligers.

Wat ons doen

  • Bepaal maatskaplike behoeftes

  • Voorkomings-, rehabilitasie- en ontwikkelingsdienste

  • Oprigting, instandhouding en bestuur van fasiliteite

  • Bemagtiging van ontwikkelende gemeenskappe, NGO’s en CBO’s


 

Diensvelde

  • Kinder- en gesinsorg

  • Bejaardesorg

  • Ontwikkeling en bemagtiging

  • Werkskepping

  • Maatskaplike noodleniging





Kontak ons vir meer inligting




image
image
image