Tien Tafels 2017

Tien Tafels 2017 beoog om R100 000 in te samel deur ‘n kulinêre reis te neem tussen Februarie and November.

Die begunstigde projek vir 2017 is vroeë kinderontwikkeling deur speelgroepe in ‘n onontwikkelende gebied waar die nood aan sodanige dienste baie hoog is.

Kaartjies vir elke geleentheid is beskikbaar by deelnemende restaurante. Besprekings is noodsaaklik.

Vir meer inligting:

Louise Klopper   |   Ria de Villiers
083 449 4617 | 083 453 9365
www.tentables.co.za

Ten Tables

home_1